-
Kite Flite San Diego
Distance: 1.3 Mi839 W Harbor Dr
92101-7739 San Diego -
Mc Cullough Landscape Inc
Distance: 1.4 Mi363 5th Ave
92101 San Diego -
Inga-Lami
Distance: 1.8 MiPO Box 501836
92150-1836 San Diego -
Bedinger Group, Inc.
Distance: 1.9 Mi615C Street Ste 261
92101 San Diego -
Quint Contemporary Art
Distance: 2.4 Mi2400 Kettner Blvd Ste 238
92101-1262 San Diego
Website Links
Description
Testimonials Read some testimonials from Karien's clients! Do you have a story to share? Please e-mail ipsa@ipsausa.com to share! Dear Karien, This is a short note to say how much I appreciate everything you have done for Julie. You are just the most blessed and wonderful person and have done more than I could ever have imagined. We are so fortunate to have met someone so caring, kind and considerate. I really feel that I do not have to be concerned by my daughter being so far from home as she is in such good hands with you. I have no doubt that with your close support she will feel at home and her confidence will develop and grow from strength to strength allowing her to achieve her potential. She loves San Diego and the USA and says she feels very safe there. She also has the highest praise for you! Thank you once again, Regards, Wim Van Rooyen Ek het van jongs af baie in sport belang gestel en verskeie sport aktiwiteite op skool gedoen. Ek het tennis en hokkie van kleins af gespeel en die Oos-Vrystaat en Vrystaat elke jaar in die 2 terreine verteenwoordig. Ek het in die hoerskool begin golf speel en al hoe meer daarin begin belangstel. Ek het op 15jarige ouderdom begin om in golf toernooie deel te neem en ook later in die jaar die Vrystaat Vroue golf span verteenwoordig. Ek het gehoor van verskeie ander golf spelers wat die geleentheid gekry het om in Amerika te kom studeer op scholarships waar die Universiteit jou studie gelde betaal terwyl jy die Universiteit golfspan verteenwoordig. Ek het dadelik geweet dat ek dit ook graag wou doen en begin uitvind hoe om so beurs te bekom. Ek het van Tannie Karien Bennett en IPSA gehoor en met haar kontak gemaak. Sy het my van al die geleethede vertel en voorgestel wat ek als moes doen om 'n beurs te bekom. Sy het vir my duidelik gemaak dat akademie baie belangrik is en dat 'n mens se kanse en geleenthede baie beter is as jy 'n goeie student is en goeie punte het. Gelukkig het ek baie hard gewerk in my akademie en toe ek dit hoor ook net nog harder begin werk. Ek het goed gedoen in die SAT (vrylating eksamen vir amerikaanse universiteite). Tannie Karien het my gehelp navorsing doen en ons het emails uitgestuur na al die verskillende golf afrigters en sy het ook vir hulle my resume en al my punte en prestasies gestuur. Die feit dat ek goeie punte op skool gehad het, het my kanse ook baie verbeter en ek het paar geleenthede by verskillende plekke gehad. Ek het op die einde besluit om in North Carolina by die University of North Carolina Wilmington te kom studeer. Tannie Karien het toe die reelings vir my aansoek,verblyf,beurse en visa dokumente in Amerika gehanteer. Die universiteit het omtrent al my studie gelde betaal, en ek moes net sorg vir my vliegkaartjies en 'n paar ander persoonlike uitgawes. Die ander baie goeie ding van die golf beurs was dat hulle verskaf meeste van jou golf toerusting. Ons kry omtrent elke maand 'n nuwe boks golf balle (Titleist - wat baie duur is), en handskoene. Ons het ook elke jaar nuwe klere en golf en hardloop skoene gekry.